Neil Olwagen - Vol van Geloof en die Heilige Gees
Na die uitstorting van die Heilige Gees het die dissipels voortgegaan om van huis tot huis en in die tempel te leer. Meer en meer mense het volgelinge van Jesus geword en die apostels het meteens hulp nodig gehad met die versorging van die weduwees en wese. Manne is gekies volgens hulle goeie getuienis,…
- Genres:
- Documentary / TV + Series
- Availability:
- Afghanistan +more